In die tyd van inperking is daar van ons leerders en hulle gesinne wat sukkel. Van ons bekendste oudleerders span hier saam om ‘n beroep op ons gemeenskap te doen om ‘n finansiële bydrae te lewer. Gaan kliek op Payfast  en help vandag ‘n Jan van Riebeecker in nood.

Baie dankie aan Lea Viviers, Viljé Maritz, Pietie Beyers, Luna Paige, Laurika Rauch en Johan Stemmet vir hulle hulp en tyd met die maak van die video.

0 Shares
X