|
|
|
|
Regstelling rakende Google Classroom
|
|
|
Indien u reeds die nuusbrief gelees het wat vroeër uitegestuur is, sal u sien daar word versoek dat elke leerder hulle eie Gmail-adres moet skep. Dit is nie reg nie. Ons gaan teen Dinsdag vir elke leerder 'n e-pos-adres én wagwoord stuur wat hulle moet gebruik om by Google Classroom in te teken. Jammer vir die verwarring en dankie vir u geduld! So leer ons almal!
|
|
|
|
|
|
|
|