|
|
|
Gebeurlikheidsplan vir Huis Jordaan tydens Covid-19
|
|
|
Die skool- en koshuispersoneel het hard gewerk om 'n gebeurlikheidsplan vir Huis Jordaan op te trek, sodat ons koshuisleerders steeds veilig en gemaklik in die tyd van Covid-19 in die koshuis kan woon. Indien u onseker is oor enigiets of enige vrae het, kan u gerus die superintendent, me Huibrecht Steyn, kontak. Haar selfoonnommer is ook in die dokument vervat.
|
Ons sien uit om Sondag die eerste leerders te ontvang! Ons hoop en glo die ander grade volg spoedig.
|
Al die dokumentasie rondom die matrieks se terugkeer op Maandag 1 Junie, sal môre aan die graad 12-ouers gestuur word.
|
|
|
|
|
|
|
|