Media

Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus ons Bemarkings- en kommunikasiebestuurder, Nadine Petrick by nadine@janvanriebeeck.co.za

Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van die D6 School Communicator om ouers op hoogte te hou van belangrike inligting, datums en kennisgewings. Kliek op die skakel, kies Hoërskool Jan van Riebeeck en volg die nodige stappe.

 

Volg ons ook hier:


  
  
d6
Netbal teen Dirkie Uys

Netbal teen Dirkie Uys

Die o.19-netbalmeisies het ons naels laat kou in ‘n spannende wedstryd teen Dirkie Uys tydens die jaarlikse interskole op 17 Augustus. Hulle het met 24 punte teenoor 23 gewen en daarmee saam die vierde trofee vir JvR in dié kragmeting ingepalm. ...
Emil van der Walt

Emil van der Walt

Emil van der Walt se bynaam is nie verniet “Wiskunde” nie! Hy was gedurende die Julie-vakansie vir die derde agtereenvolgende jaar deel van die SA-span wat ons land tydens die jaarlikse Internasionale Wiskunde Olimpiade verteenwoordig het. Ons ...
Lené Vorster

Lené Vorster

Lené Vorster (graad 9) is onlangs aangewys as die nasionale wenner van die Taalbond se Tweetaligheidseksamen in die junior afdeling. Dit is werklik ‘n besonderse prestasie! Sy volg in die voetspore van Theodore Pauw (matriek 2018) wat in 2018 ...
Eisteddfod

Eisteddfod

Verskeie Jan van Riebeeckers het aan die pas afgelope Kaapse Afrikaanse Eisteddfod se sangafadeling deelgeneem en baie goed presteer: Claudia Stipp Afrikaanse woorde: 82% Lof Eie Keuse: 82% Lof Musical: 95% Goue diploma Phillip Herbst ...
X
Copy link
Powered by Social Snap