Nuus

Indien u graag nuus oor oudleerders of huidige leerders met die skool wil deel, e-pos gerus ons Bemarkings- en kommunikasiebestuurder, Nadine Petrick by nadine@janvanriebeeck.co.za

Hoërskool Jan van Riebeeck maak ook gebruik van Facebook om daaglikse nuus te deel. Gaan “Like” ons bladsy en bly op hoogte!

 

Volg ons ook hier:


  
  
d6
Matrieks keer terug op 1 Junie

Matrieks keer terug op 1 Junie

Soos u in die persverklaring hieronder kan sien is daar wél besluit dat die matrieks steeds, soos Vrydag 29 Mei aan u gekommunikeer, op 1 Junie terug skool toe sal keer. Ons is reg om hulle te ontvang en sien baie uit na hulle koms! Ons begin
Gebeurlikheidsplan vir Huis Jordaan tydens Covid-19

Gebeurlikheidsplan vir Huis Jordaan tydens Covid-19

Die skool- en koshuispersoneel het hard gewerk om 'n gebeurlikheidsplan vir Huis Jordaan op te trek, sodat ons koshuisleerders steeds veilig en gemaklik in die tyd van Covid-19 in die koshuis kan woon. Indien u onseker is oor enigiets , kan u ...
Brics Wiskundekompetisie

Brics Wiskundekompetisie

Indien jy wil deelneem aan die BricsMaths-kompetisie kan jy gerus jou naam, van en graad aan juffrou Serrao e-pos by liza.serrao@janvanriebeeck.co.za. Inskrywings is gratis en die eerste rondte vind vanaf 22 April - 22 Mei 2020 plaas. Sien hier
Netwerk24 Wiskundekompetisie 2020

Netwerk24 Wiskundekompetisie 2020

Die inskrywings vir vanjaar se Wiskundekompetisie is oop en sal ook later sluit! Weens die COVID-19 pandemie sal die kompetisie vanjaar tuis afgelê kan word. Spesiale verifiëringsmeganismes is ingebou om steeds die standaard en geloofwaardigheid
Help vandag ‘n Jan van Riebeecker!

Help vandag ‘n Jan van Riebeecker!

https://youtu.be/yhm6yMTQ2NA In die tyd van inperking is daar van ons leerders en hulle gesinne wat sukkel. Van ons bekendste oudleerders span hier saam om 'n beroep op ons gemeenskap te doen om 'n finansiële bydrae te lewer. Gaan kliek op ...
Ekstra hulpbronne tydens inperking

Ekstra hulpbronne tydens inperking

30 Maart 2020 1. Vorige NSS-vraestelle en -memorandums:  https://bit.ly/2WTbUAT 2. RSG-uitsendings gemik op matrieks:  https://bit.ly/2QSjOqk 3. Die wolkskool is gratis vir alle leerders tot 30 Junie. Vir alle grade en verskeie vakke in ...
Huiswerk vir Aprilvakansie

Huiswerk vir Aprilvakansie

Kliek op die graad vir al die huiswerk. Indien daar in Deel 2 geen nuwe huiswerk vir 'n vak aangedui is nie, beteken dit dat die onderwyser 'n alternatiewe reëling getref het; dat die werk in Deel 1 genoeg is om die leerders ook in die komende ...
Rugbymanne leer meer

Rugbymanne leer meer

Van ons skool se senior rugbyspelers en -afrigters het in die week 'n BokSmart-kursus, wat deur Thando Mandla aangebied is, voltooi. Baie dankie aan Francois Therons Snr en Rugby Legends, wat dié inisiatief moontlik gemaak het!
X
Copy link
Powered by Social Snap