Busvervoer

Daar is ‘n netwerk van busroetes wat bykans die helfte van ons leerders daagliks veilig en gerieflik na en van die skool en na buite-kurrikulêre aktiwiteite vervoer.

Ons busdienste is geprivatiseer en alle administrasie, betalings en kommunikasie vir die busroetes word deur die persone hieronder aangedui, gereël. Alle navrae kan direk aan hulle gerig word.

WESKUSROETE (Blouberg, Table View en Duynefontein / Melkbos)
Elwierda Busdiens
Kontakpersoon: Dewald Lombard
073 265 0834 of dewald@actdfin.co.za

VISHOEKROETE
Noordhoek Taxis
Kontakpersone: Natasha / Rudi
071 484 5721 ofgm@noordhoektaxis.co.za

NOORDELIKE VOORSTEDE ROETE
Kontakpersoon: Henk Olivier
082 561 2792

Daar is verder ook twee My City-busse binne loopafstand van die skool.

Jan van Riebeeck is dus nooit te ver nie. As jou ouers jou nie kan aflaai nie, of as jy nie in die koshuis wil bly nie, klim op ‘n bus wat jou veilig by die skool sal besorg.

Busgelde

Die busgelde vir die 2019-begrotingsjaar is as volg:

Eenmalige betaling: R14 400.00

Paaiemente: 10 gelyke paaiemente van R1 400.00 per maand.

Bloubergroete

Table View Roete

Vishoekroete

Duynefontein / Melkbosroete

Noordelike Voorstede-roete