Maatskaplike hulpverlening is tydelike hulp aan mense wat weens ernstige materiële gebrek nie in hul gesin se mees basiese behoeftes kan voorsien nie. Gaan kyk gerus by dié skakel  hoe u te werk moet gaan indien u van die staatshulp gebruik wil maak. Die vorm wat u moet invul, lyk soos by hierdie skakel.

2 Shares
X