Addisionele Akademiese Aktiwiteite
Leerders word aan verskeie akademiese aktiwiteite blootgestel en kry daagliks die geleentheid om hulself te verbeter, te verreik en om wyer as die voorgeskrewe akademiese kurrikulum gestimuleer te word. Van die aktiwiteite waaraan hulle kan deelneem is ekspo’s, eisteddfods en olimpiades in verskeie vakke. Onderwysers en leerders help ook na-ure met intervensies en tutorklasse.
Tutorklasse
Leerders wat hulp nodig het met vakverwante probleme, kan die voglende MR-lede kontak vir tutor-klasse: