Skoolwinkel

Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolwinkel verkoop als wat ‘n leerder nodig het om ten volle uitgerus te wees vir elke geleentheid – van swemklere tot sakke en selfs skoene!

Verandering in skoolwinkeltye:

Tot en met Woensdag, 23 September wanneer die skool sluit sal skool- / klerewinkel as volg oop wees:

  • Maandae 7:00 – 7:30
  • Woensdae 7:00 – 7:30

Gewone skoolwinkel tye:

  • Maandae 14:00 – 15:00
  • Woensdaeoggende 07:00 – 07:45

Vir enige dringende aankope kontak gerus vir me. Sanette van Loggerenberg (sannette.loggerenberg@janvanriebeeck.co.za).

 

Skoolwinkel Pryslys 2026

X