Kalender sinchronisasie
ALGEMENE KALENDER
Kopieer die ical skakel deur hieronder te klik:
INSTRUKSIES
Kopieer die kalender se skakel en volg dan die instrukies hieronder om te sinchroniseer met jou persoonlike kalender.
Voeg by my Google Kalender
- Maak jou Google kalender op jou rekenaar oop.
- Kliek op “Add other calendars”.
- Kliek op “From URL”.
- Paste die skakel wat jy vroeër gekopieer het onder “URL of Calendar”.
- Kliek op “Add Calendar”.
Die kalender sal nou op jou rekenaar se Google kalender verskyn onder “Other Calendars”.
Om die kalender met jou slimfoon se Google Calendar App te sinchroniseer, maak jou Google Calendar App op jou foon oop:
- Maak die App se menu oop en kies “Settings”.
- Kies “Show more”.
- Kies die skool se kalender.
- Skakel “Sync” aan.
Voeg by my iPhone/iPad Kalender
- Maak jou iPhone / iPad se Settings app oop.
- Kies Accounts & Passwords of Mail, Contacts, Calendars, afhangende van die model.
- Kies Add Account.
- Kies Other.
- Kies Add Subscribed Calendar.
- ‘Paste’ die gekopieerde skakel in die Server dataveld.
- Kies Next.
- Kies Save.
Voeg by my Outlook Kalender
- Maak jou Outlook Kalender oop.
- Kies die Home tab.
- Kies Open / Add Calendar.
- Kies From Internet.
- ‘Paste’ die gekopieerde skakel in die Enter the location of the internet calendar dataveld.
- Kies OK.
- Kies Yes.