Klubs & Verenigings

#JanFOTO
(Fotografieklub – vir amanteurs tot ervare fotograwe)
#JanDRAMA
(geen ervaring nodig nie… Kom leef jou toneelspel op die verhoog uit!)
#JanSTREPIES (Afrikaans)
(Ons nuwe Afrikaansvereniging wat opwindende projekte beplan)
#JanKUNS
(Leef jou kunstalent uit! Ons kyk na baie kunsvorme – enige kunstenaars welkom)
#JDO!
(Produksie en Media)
#JanJUNIORLEIER
(Slyp jou leierskapvaardighede in graad 8 en 9.)
#JanKAAP
(Ervaar die unieke Kaapse omgewing en erfenis!)
#JanARGIEF
(Leer hoe ’n argief werk en ervaar tussendeur die JvR-geskiedenis)
#JanGELD
(Finansies en entrepreneurskap)
#JanBIB
(Mediamonitors -JvR-Biblioteekdiens)
#JanSKRYF
(Leef jou skryftalent uit – in alle tale en in verskeie genres)
#JanLEES
(Die JvR-boekklub – kom lees saam!)
#JanSEE
(Verken die wonder van ons pragtige seelewe)
#JanKENNIS
(Vasvraklub – kom skerp jou algemene kennis op!)
#JanTEGNIES
(Klank en beligting-span)
#JanGROEN
(Die groenspan gee om vir Moederaarde)
#JanROBOTIKA
(Ontdek die wonderwêreld van rekenaars en robotika)
#BBC
(Bible Breakfast Club)
#JanSTAP
(Kom geniet die pragtige natuurskoon en buitelewe!)
#JanOMGEE
(Gemeenskapsdiens)
#JanDIER
(Waar ons liefde vir ons dierefamilie uitgeleef word.)
#JanVIS
(Ons visvangklub!)
#JanDANS
(Kom leer die fynere voetwerkkunsies op Vrydaemiddae in die skoolsaal!)
#JanVOGEL
(Voëlkykklub – ’n heerlike buitelugervaring)
#Noodhulp
(Voltooi jou noodhulpopleiding en doen diens by sportbyeenkomste)
#AkwaJANika
(Die Akwaponika-sisteem op ons gronde is ‘n geleentheid om eerstehands kennis te maak met hierdie moderne manier van volhoubare, eko-vriendelike voedselvoorsiening.)
#JanBLOEDSKENK
(Leerders word opgelei deur die Wes-Kaapse Bloeddiens om as “peer promotors” op te tree tydens ons gereelde bloedskenkdae)
#JanPRO
(Geurig, smaaklik, romerig en dit maak n deure oop na ander kulture!)
#JanDRAAK & ANIMASIE