Engelse Olimpiade 2027

As jy van Engelse letterkunde hou en dit geniet om interessante nuwe...

Graad 10 – 12 Prysuitdeling

Ons jaarlikse graad 12-prysuitdelingseremonie vir 2026 vind vanjaar op...

HOZA Geskiedenis Olimpiade (Juniors)

Alle graad 8 en 9 leerders word uitgenooi om aan die HOZA Geskiedenis...

AFRIKAANS-OLIMPIADE (JUNIORS) 2026

Twee-en-vyftig Jan van Riebeeckers in graad 8 en 9 skryf eerskomende...

Toetsrooster en Skryftye: kwartaal 3

Volg die skakel vir die graad 8 - 11 toetsrooster vir kwartaal 3:...

Graad 8: Skeppende Kunste

Die SK:Kuns graad 8's het die komende week op Woensdag, Donderdag en...

Vakkeuse-inligtingsaand vir Graad 9-ouers en -leerders

Ons wil graag alle Graad 9-leerders en hul ouers herinner aan die...

FINALE graad 12-rekordeksamenrooster

Vind aangeheg die FINALE graad 12-rekordeksamenrooster (24 Augustus - 16...

Graad 12 Engels FAL uitstappie: Hamlet

Getrou aan die tradisie keer ons Engelse Huistaal-departement op...

Visuele Kunste en Ontwerp Intervensies

Visuele Kunste en Ontwerp Intervensies sal in die oggend vanaf 07:15 tot...

Rasieleier-oudisies: 19 Oktober

Leerders wat graag wil deelneem aan die Co-ed en All Girls spanne het op...

Atletiekfees: 16 Oktober 2026

Ons sien baie uit na ons Atletiekfees op Vrydag, 16 Oktober, wat by UWK...

Aan al ons sportouers

Baie dankie aan al ons sportouers vir julle ongelooflike ondersteuning...

Tafeltennisseisoen op ’n hoë noot afgesluit

HS Jan van Riebeeck se tafeltennisspelers het die 2026-seisoen in ’n...

Tafeltennis-finale 2026

Op Dinsdag,25 Augustus 2026, het die X-Arena Binnenshuise Sportsentrum...

Die 𝟰𝟲𝘀𝘁𝗲 𝗙𝗜𝗗𝗘 𝗦𝗸𝗮𝗮𝗸𝗼𝗹𝗶𝗺𝗽𝗶𝗮𝗱𝗲 – 𝗱𝗶𝗲 𝗢𝗹𝗶𝗺𝗽𝗶𝗲𝘀𝗲 𝗦𝗽𝗲𝗹𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝘀𝗸𝗮𝗮𝗸!

Ons is ongelooflik trots op 𝐉𝐚𝐧 𝐊𝐚𝐫𝐬𝐭𝐞𝐧, 𝗦𝘂𝗶𝗱-𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀𝗲 𝗻𝗮𝘀𝗶𝗼𝗻𝗮𝗹𝗲...

Tennis vierde kwartaal

Die tennis seisoen het amptelik begin, en die spelers is al aan die gang...

𝗜𝗻𝘁𝗲𝗿𝘀𝗸𝗼𝗹𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 – 𝟯 𝗱𝗮𝗲!

Interskole week begin oor slegs 3 dae, en ons kan nie wag om hierdie...

Skaak: Camps Bay

Skaakentoesiaste van Jan van Riebeeck het 'n vriendskaplike...

Hokkie: Astro-hokkieveldprojek

Ons gee graag terugvoer rakende die vordering met die...

Kitaarkonsert: 12 Oktober

Ons nou u hartlik uit na 'n konsert deur ons kitaarleerlinge, wat...

Redenaars 2027 temas en opleidingsessie

Die 2027-temas vir ATKV-Redenaars is bekend! Nou is dit tyd om ’n tema te...

Gr. 12: NSS Visuele Kunste praktiese eksamen

Die Graad 12 - Visuele Kunste, praktiese eindeksamen datums is as volg:...

Kooroefening: 21 September

Alle koorlede moet asseblief daarop let dat daar eerskomende...

Eeufees-leerderkunstuistalling

U word hartlik uitgenooi na ons Eeufees-leerderkunsuitstalling by...

Huisvesting vir Tseggiese Koor

Die Jiřicky Jeugkoor van Praag (Tseggiese Republiek) tree op...

JanArte Kunsfees

Ons is werklik opgewonde oor die JanArte Eisteddfod wat volgende week...

Welmeneed Maand van Kuns (Augustus)

Welgemeend Augustus Maand van Kuns is 'n lewendige, maandlange program...

STERREJAG 2026 – Is jy ons volgende ster?

Dis weer tyd vir Sterrejag, die grootste talentkompetisie op ons...

Tafelberg Koorfees, Maandagaand 3 Augustus

Hoërskool Jan van Riebeeck is baie opgewonde om weereens die TAFELBERG...

Finansies

Let asseblief daarop dat ons vanaf hierdie kwartaal geen kontant by ons...

Graad 8-Inligtingsdag vir 2027

Baie geluk met jul besluit om in 2027 deel te word van die Hoërskool Jan...

Ons 100-Feeskonsert – 100 jaar Hoërskool Jan van Riebeeck!

Soos ons eeufeesjaar stadig tot ’n einde kom, wil ons dit afsluit op ’n...

Groepfoto’s: 7 Oktober 2026

Ons gaan op Woensdag, 7 Oktober, ons groepfoto's vir die jaar neem. Alle...

2026: Graad 8-11 prestasies buite skoolverband

Alle GRAAD 10 tot 12-leerders wat vanjaar sport of kultuur prestasies...

Skoolwinkeltye

Tot en met Woensdag, 23 September as die skool sluit sal skool- /...

Skooluniforms vanaf 14 September

Leerders het vanaf Maandag, 14 September, die keuse om somer- of...

‘n Honderd jaar van warmte!

As deel van ons eeufeesinisiatiewe, stel Hoërskool Jan van Riebeeck met...

JanHAPkardoes: 7 Augustus 2026

Dis weer tyd vir ons Afrikaansweek (3-7 Augustus) en sinoniem daarmee ons...

Welmeneed Maand van Kuns (Augustus)

Welgemeend Augustus Maand van Kuns is 'n lewendige, maandlange program...

Dagboek

Kies kategorie:

Alle Kategorieë

09okt(okt 9)12:00 vm1011:59 nmAtletiek: Kwagga Top 10

10okt12:00 vm11:59 nmDebat: WOW-kompetisie

10okt12:00 vm11:59 nmVerjaarsdag: Ruthette du Toit (onderwyser)

12okt12:00 vm11:59 nmSomerdrag

12okt7:30 vm2:00 nmNSS: Gr. 12- Visuele Kunste prakties

Ons Borge:

X