Fooie
Skoolfonds 2026
Die skoolgeld vir die 2026-begrotingsjaar is soos volg goedgekeur
- Jaarliks: R55 272.00
- Kwartaalliks: R13 818.00
- Maandeliks: R 5527.20
Diegene wat kies om maandeliks te betaal, moet 10 gelyke betalings doen (soos hierbo) op die eerste dag van elke maand vanaf 1 Januarie 2026 tot 1 Oktober 2026.
Korting:
Indien u die skoolfonds voor 31 Januarie 2026 ten volle vereffen, kwalifiseer u vir ‘n 5% korting op skoolgeld.
- 5% korting: R 2 763.60
Skoolgeld betaalbaar minus korting: R52 508.40 (R55 272.00 – R2 763.00)
Koshuisgelde 2026
Die losiesgeld vir die 2026-begrotingsjaar is soos volg goedgekeur:
Eenmalige betaling: R59 405.00 per jaar en sluit naweke in
Paaiemente: 4 paaiemente: Kwartaalliks vooruitbetaalbaar (een week voordat die nuwe kwartaal begin)
- 1ste betaling: R14 851.00 betaalbaar teen 05/01/2026
- 2de betaling: R14 851.00 betaalbaar teen 01/04/2026
- 3de betaling: R14 851.00 betaalbaar teen 14/07/2026
- 4de betaling: R14 851.00 betaalbaar teen 01/10/2026
Die dagtarief vir ad-hoc verblyf, indien goedgekeur, is R250.00 per dag en is vooruitbetaalbaar. Leerders wie se gelde nie betyds betaal word nie, se verblyf sal onmiddelik opgeskort word en hulle sal ongelukkig verdere toegang tot die koshuis geweier word. Indien die leerder die koshuis verlaat en die losies kanselleer, om watter rede ookal, sal reeds betaalde gelde pro rata terugbetaal word. Een kwartaal kennisgewing is van toepassing.
Bankbesonderhede:
Hoërskool Jan van Riebeeck
ABSA Bank
Tjekrekening: 0360420035
Takkode: 632005