Kontak ons

Aanwysings vanaf die Suidelike Voorstede

  • Neem die M3 na Kaapstad.
  • Hou links en volg De Waal rylaan.
  • Neem die Jutland rylaan afrit na links en hou reguit aan. Jutland rylaan word Millstraat.
  • Draai links in ‘Upper Orange street’.
  • Draai regs in Kampstraat.
  • Draai links in Kloofstraat.
  • Jan van Riebeeck sit op linkerhand met die hoofingang oorkant De Lorentzstraat.
  • Aanwysings van Noordelike Voorstede
  • Neem die N1 na Kaapstad.
  • Volg die M62 deur die middestad verby die V&A Waterfront se afdraai, op teen Tafelberg.
  • Draai links in De Lorentzstraat.
  • Hoërskool Jan van Riebeeck se hoof-ingang is aan die onderkant van De Lorentzstraat by die kruising van Kloofstraat.

Kontak ons:

Tel: 021 423 6347
Faks: 086 623 8730

Ontvangs: ontvangs@janvanriebeeck.co.za

Administratief: administrasie@janvanriebeeck.co.za

Finansies: nicky.hattingh@janvanriebeeck.co.za

Sportbestuurder: ruvan.prinsloo@janvanriebeeck.co.za / sport@janvanriebeeck.co.za

Bemarkingsbestuurder: nadine@janvanriebeeck.co.za

Bateverhurings: sampie.griessel@janvanriebeeck.co.za / nadine@janvanriebeeck.co.za