Busvervoer
Daar is ‘n netwerk van busroetes wat bykans die helfte van ons leerders daagliks veilig en gerieflik na en van die skool en na buite-kurrikulêre aktiwiteite vervoer.
Ons busdienste is geprivatiseer en alle administrasie, betalings en kommunikasie vir die busroetes word deur die persone hieronder aangedui, gereël. Alle navrae kan direk aan hulle gerig word.
Kontakpersone:
Dewald Lombard (Busfonds)
Sel no: 073 265 0834 of e-pos: dewald@actdfin.co.za
Theresa Lombard
Sel no: 0832444312 of e-pos: theresa@actdfin.co.za
- WESKUSROETE (Table Viewroete – Milnerton- , Parklands-, Flamingo Vlei area; Melkbosroete: Vanaf Sunset Beach, Otto du Plessis, op tot by Melkbosstrand)
- SUIDELIKE VOORSTEDE (Ocean View, Glencairn, Vishoek, Muizenberg, Lakeside, Dieprivier, Wynberg, M3)
- NOORDELIKE VOORSTEDE ROETE (Brackenfell, Bellville, Parow, Goodwood)
Aansoeke
Om aansoek te doen vir die 2025 busdiens van Jan van Riebeeck, kliek op dieonderstaande skakels vir die onderskeie roetes. U sal ontvangs erkenning kry, met verdere aansoek dokumente.
- NOORDELIKE VOORSTEDE AANSOEKE:
https://forms.gle/99uv5DTTSn6PJtXEA - WESKUS/TABLEVIEW AANSOEKE:
https://forms.gle/5Twg5zTCtwsSqUkv8 - SUIDELIKE VOORSTEDE AANSOEKE:
https://forms.gle/3SxNeWWdPLyZwqL79
Daar is verder ook twee My City-busroetes binne loopafstand van die skool.
Jan van Riebeeck is dus nooit te ver nie. As jou ouers jou nie kan aflaai nie, of as jy nie in die koshuis wil bly nie, klim op ‘n bus wat jou veilig by die skool sal besorg.
Busgelde
Die busgelde word deur die Busfonds self gereël en word direk met die ouers gekommunikeer.
Melkbosroete
- Save as
| MELKBOSROETE | |||
| OGGEND | MIDDAG | ||
| Charles Hoffe straat | 05:50 | Engen Garage | 14:35 |
| Ou Skip ingang op Otto du Plessis *Regs in Harold Ashwell | 05:55 | Thorp Suzuki | 14:43 |
| NG Kerk Melkbosstrand(11de laan Melkbos) *Links in Amble Way | 06:00 | Doodles | 14:47 |
| Amble Way 23 voor Gullcry Close | 06:05 | Kingshaven | 14:51 |
| Kingshaven naby My city stop (by ingang) | 06:10 | Amble Way 23 voor Gullcry Close | 15:00 |
| Doodles (Otto du Plessis rylaan) | 06:15 | NG Kerk Melkbosstrand(11de laan Melkbos) | 15:05 |
| Thorp Suzuki (net na MyCity stop) | 06:20 | Ou Skip ingang op Otto du Plessis | 15:07 |
| Engen Garage (Sunset Beach) | 06:30 | Charles Hoffe straat | 15:10 |
Table View Roete
- Save as
| TABLE VIEW ROETE | |||
| OGGEND | MIDDAG | ||
| Parklands College * Wood Drive net voor MyCity stop | 06:10 | Vertrek vanaf skool | 14:35 |
| View Church | 06:12 | Hoek van Ascot en Loxton asook hoek van Ascot en Knysna | |
| Vet Clinic parkeerarea * Blaauwberg | 06:15 | Ascot *net na regs gedraai in Ascot | |
| Engen parkeeraera *hv Pentz /Blaauwberg Road | 06:20 | MediClinic Milnerton | |
| Ascot *net na regs gedraai in Ascot | 06:30 | Flamingo Square | |
| Hoek van Ascot en Loxton asook hoek van Ascot en Knysna | 06:35 | View Church | |
| uit op R27 by Greyton vir aflaai by JvR | Parklands College * Wood Drive net voor MyCity stop |
Suidelikeroete
- Save as
| ROETE | |||
| OGGEND | MIDDAG | ||
| Imhoff Farm | 05:45 | Vertrek vanaf skool | 14:35 |
| H/v Glen Road/Wood way *Rotary Camp org. bordjie | 06:00 | Oorkant Ls Simon van der Stel by NG kerk | |
| Kwik Spar Glencair | 06:05 | Osmans Friendly Fisherman *h/v Myburgh en Kendalweg | |
| Laerskool Paul Greyling *Sunray weg by Abington sirkel in Kingstonweg | 06:10 | Zwaanswyk Akademie | |
| Kalkbaai Stasie | Engen vulstasie *h/v Tokai road en Main Road | ||
| Shell vulstasie *h/v 100 Main Road / Gill road, Muizenberg | Devon Court *h/v Devon Road & Main Road, Lakeside | ||
| Devon Court *h/v Devon Road & Main Road, Lakeside | Shell vulstasie *h/v 100 Main Road / Gill road, Muizenberg | ||
| Engen vulstasie *h/v Tokai road en Main Road | Kalkbaai Stasie | ||
| Zwaanswyk Akademie | Laerskool Paul Greyling *Sunray weg by Abington sirkel in Kingstonweg | ||
| Osmans Friendly Fisherman *h/v Myburgh en Kendalweg | Kwik Spar Glencair | ||
| Oorkant Ls Simon van der Stel by NG kerk | H/v Glen Road/Wood way *Rotary Camp org. bordjie | ||
| Imhoff Farm |
Noordelike Voorstede-roete
- Save as
| NOORDELKIKE VOORSTEDE-ROETE | |||
| OGGEND | MIDDAG | ||
| Postnet oorkant Shoprite *Van Riebeeckweg,Kuilsrivier | 05:45 | Vertrek vanaf skool | 14:35 |
| Engen vulstasie *Fairbridge Winkelsentrum | 05:55 | Total vulstasie - Brackenfell | |
| Hoërskool DF Malan | 06:10 | H/v Frans Conradie / Giel Basson | |
| MBT vulstasie *h/v Vyfde str / Ryanweg | 06:15 | MBT vulstasie *h/v Vyfde str / Ryanweg | |
| H/v Frans Conradie / Giel Basson | 06:25 | Hoërskool DF Malan | |
| H/v Frans Conradie / Vasco Boulevard | Engen vulstasie *Fairbridge Winkelsentrum | ||
| Postnet oorkant Shoprite *Van Riebeeckweg Kuilsrivier |