Beheerliggaam

Die beheerliggaam se verantwoordelikheid onder die SA-Skolewet is die beheer oor die skool se finansies, terrein en bates. Ons huidige beheerliggaam bestaan uit ouers met uiteenlopende ervaring en kundigheid, wat hulle graag met die skool deel! Hulle het die skool se beste belange op die hart en gaan daagliks uit hulle pad om te help.

Beheerliggaam:

  • Voorsitter: Merwe Scholtz
  • Ondervoorsitter/Tesourier: Izak Swanepoel
  • Sektretaresse: Sonja Strydom
  • Beurse: Elske Henderson
  • Regsake en Dissipline: Henning Pieterse
  • IKT: Marié Cruywagen
  • Skakeling met Laerskool JvR: Susan van der Walt
  • VRL-verteenwoordigers: Luca Zulch
  • VRL-verteenwoordigers: Amuran Bester
  • Opvoederverteenwoordiger: Jan Henning
  • Nie-opvoederverteenwoordiger: Roelene van Loggerenberg
  • Skoolhoof: Pieter Rademeyer
  • Adjunkhoof: Chris Faber
  • Adjunkhoof: Huibrecht Steyn

Gekoöpteer:

  • Finansiële Bestuurder: Nicky Hattingh
X