1. ‘n Afrikaanse gids oor hoe om Google Classroom te gebruik, kan u hier kry. (U kind is welkom om sy / haar wagwoord te verander.)
2. ‘n Video met basiese instruksies vir leerders oor hoe om Google Classroom te gebuik, sal u hier vind.
3. U kan ook die ‘Students’ Quick guide to Google Classroom’ gebruik.

Akademiese navrae moet aan die onderwyser gerig word. Hulle is elke dag tussen 8 en 2 beskikbaar om navrae te hanteer.
NB Indien u enige hulp benodig met Google Classroom, stuur ‘n e-pos na help@janvanriebeeck.co.za

0 Shares
X