Gee

Dankie dat jy op die bladsy gekliek het! Ons wil graag ons Noodfonds ‘n hupstoot gee in die tyd van die inperking, want ons het leerders wat baie swaarkry.

Gaan asseblief na Payfast, waar ons ‘n veilige skenkingsopsie geskep het vir jou donasie. Ons gaan virtuele geskenkbewyse vir hulpbehoewende gesinne stuur.

Ons waardeer jou hulp en bydrae baie. Indien jy ‘n artikel 18A-sertifikaat benodig, stuur asseblief ‘n bewys van betaling en jou korrekte besonderhede na ons finansiële bestuurder by nicky.hattingh@janvanriebeeck.co.za

 

 

 

 

 

 

 

 

X