Die matrieks wat by Laerskool Jan van Riebeeck en Laerskool Simon van der Stel hulle babaskoene agtergelaat het, het hierdie week finaal gaan groet voor die eindeksamen afskop. Dit was ‘n wonderlike geleentheid vir die leerders om vir ‘n slag met ou bekendes te kuier.

0 Shares
X
Copy link
Powered by Social Snap