‘n Honderd jaar van warmte!

‘n Honderd jaar van warmte!

As deel van ons eeufeesinisiatiewe, stel Hoërskool Jan van Riebeeck met trots twee splinternuwe produkte bekend: Troos– ‘n Spesiale JvR-Premium koffie | R110 Knus – Romerige warmsjokolade | R75 Voor die winter van 2026 sy laaste koue dae groet, Troos jouself en...
JanHAPkardoes: 7 Augustus 2026

JanHAPkardoes: 7 Augustus 2026

Dis weer tyd vir ons Afrikaansweek (3-7 Augustus) en sinoniem daarmee ons populêre JanKardoes! Eg (Suid)-Afrikaanse gebak soos melktert, koesisters, Hertzoggies en gemaaldevleis vetkoeke word netjies in ‘n kardoes verpak en kan op Vrydag, 7 Augustus, tydens...
Welmeneed Maand van Kuns (Augustus)

Welmeneed Maand van Kuns (Augustus)

Welgemeend Augustus Maand van Kuns is ‘n lewendige, maandlange program van aktiwiteite by die historiese Welgemeend-herehuis in Tuine, Kaapstad. Die program word geanker deur ‘n saamgestelde uitstalling van moderne en kontemporêre kunswerke uit die...

STERREJAG 2026 – Is jy ons volgende ster?

Dis weer tyd vir Sterrejag, die grootste talentkompetisie op ons skoolkalender!  Het jy ‘n besondere talent? Skryf in en staan ‘n kans om fantastiese pryse te wen! 🗓️ Inskrywings: 21–24 Julie 📍 Skryf jou naam op die inskrywingslys voor juffrou Nimmo se...

Getuigskrifte-Matrieks 2026

Getuigskrif-aansoekvorms word in die eerste week van die derde kwartaal aan matrieks uitgehandig. Die inhandigingsdatum is Vrydag, 31 Julie in die tweede week. Geen laat-inhandiging word aanvaar nie. Getuigskrifte is ’n voorreg en nie ’n reg nie....
X