Verskeie Jan van Riebeeckers het aan die pas afgelope Kaapse Afrikaanse Eisteddfod se sangafadeling deelgeneem en baie goed presteer:

Claudia Stipp Afrikaanse woorde: 82% Lof Eie Keuse: 82% Lof Musical: 95% Goue diploma
Phillip Herbst Volkswysie: 88% Lof++ Eie Keuse: 83% Lof Musical: 90% Hoogste lof
Ilse de Lange Kunslied: 88% Lof++ Musical: 88% Lof++
Nadia van Antwerpen Volkswysie: 85% Lof+ Musical: 85% Lof+
Ankia Erasmus Afrikaanse woorde: 83% Lof Musical: 86% Lof+

Larian Volwyn het aan die Tygerberg Nasionale Eisteddfod se sangafdeling deelgeneem en het 2 maal 91% (hoogste lof) behaal. Ons klaviermaestro, Gerhard Joubert, het 5x cum laude (95%+) tydens die onlangse Stellenbosch Eisteddfod behaal. Baie geluk aan al dié leerders!

3 Shares
X
Copy link
Powered by Social Snap