Sep 23, 2026 | Kultuurnuus
Die 2027-temas vir ATKV-Redenaars is bekend! Nou is dit tyd om ’n tema te kies, ’n beredeneerbare onderwerp daaruit te formuleer, jou navorsing te doen, jou argumente te slyp en jou stem te laat hoor. Ons sal vroeg volgende jaar ‘n redenaarsopleidingsessie...
Sep 18, 2026 | Kultuurnuus
Die Graad 12 – Visuele Kunste, praktiese eindeksamen datums is as volg: Donderdag, 8 Oktober van 7:30-14:00 Vrydag, 9 Oktober van 7:30-14:00 Maandag, 12 October van 7:30-14:00 Dinsdag, 13 Oktober van 7:30-14:00 Die finale Graad 12 Visuele Kunste en Ontwerp...
Sep 18, 2026 | Kultuurnuus
Alle koorlede moet asseblief daarop let dat daar eerskomende Maandagmiddag, 21 September, vanaf 14:30 tot 16:00 ‘n baie belangrike oefening sal wees ter voorbereiding van die Feeskonsert vroeg volgende kwartaal. Hierdie oefening sal in Mnr. Rademeyer se...
Sep 4, 2026 | Kultuurnuus
U word hartlik uitgenooi na ons Eeufees-leerderkunsuitstalling by Welgemeend. Hoërskool Jan van Riebeeck se graad 10-12 Visuele Kuns- en Ontwerpleerders is die taak gegee om die tema van die Eeufees al in 2025 te inkorporeer in hulle kunswerke en ontwerpprodukte. Die...
Aug 21, 2026 | Kultuurnuus
Die Jiřicky Jeugkoor van Praag (Tseggiese Republiek) tree op Woensdagaand, 2 September, saam met die Hoërskool Jan van Riebeekkoor en die koor van Laerskool Jan van Riebeeck in die Tamboerskloof NG-kerk op. (Sien asseblief meegaande inligting.) Ons benodig dringend...
Jul 31, 2026 | Kultuurnuus
Ons is werklik opgewonde oor die JanArte Eisteddfod wat volgende week deur Hoërskool Jan van Riebeek aangebied word. Vanjaar neem dertien skole aan ons viering van die Kunste deel. Kom ondersteun gerus die Kaap se jong musikante, sangers en akteurs of besigtig die...