Liam Peyper en Angelo Pieterse (beide in graad 11), is SA Junior Tienkampkandidate. Hier oefen hulle saam met oudleerders Oloff van Zyl (matriek 1986 SA Meesters M45-49 paalspringkampioen, twintigkamprekordhouer en 2018 twintigkampwêreldkampioen), Elgar Theunis (tienkamp/paalspringafrigter. WP Senior Tienkamp, SA twintigkamprekordhouer) en Dana van Zyl (matriek 1991, SA Meesters M45-49 tienkampkampioen).

Ons sien uit na groot prestasies van die twee manne!

0 Shares
X