Atletiekfees: 16 Oktober 2026

Ons sien baie uit na ons Atletiekfees op Vrydag, 16 Oktober, wat by UWK se atletiekbaan in Bellville aangebied word. Verskeie skole neem aan hierdie middag- en aandbyeenkoms deel, saam met ’n groot aantal van ons eie talentvolle atlete. Ons gaan as skool voluit...

Aan al ons sportouers

Baie dankie aan al ons sportouers vir julle ongelooflike ondersteuning gedurende hierdie wonderlike winterseisoen! Ons het saam soveel hoogtepunte beleef, mooi oomblikke gedeel en talle prestasies gevier. Dit is juis die ondersteuning van ons ouers wat ons...

Tafeltennisseisoen op ’n hoë noot afgesluit

HS Jan van Riebeeck se tafeltennisspelers het die 2026-seisoen in ’n gesellige atmosfeer afgesluit. Tussen informele wedstryde deur het spelers saam gekuier, musiek geluister en die hegte kameraderie geniet wat deur die seisoen tussen die spanlede gegroei het. Mnr....

Tafeltennis-finale 2026

Op Dinsdag,25 Augustus 2026, het die X-Arena Binnenshuise Sportsentrum (Milnerton) behoorlik gegons toe die finale wedstryde van die skole-tafeltennisseisoen gespeel is! Spanne uit verskeie skole het in die “Girls’ 1st en 2nd Leagues”  en die “Boys’...
Die 𝟰𝟲𝘀𝘁𝗲 𝗙𝗜𝗗𝗘 𝗦𝗸𝗮𝗮𝗸𝗼𝗹𝗶𝗺𝗽𝗶𝗮𝗱𝗲 – 𝗱𝗶𝗲 𝗢𝗹𝗶𝗺𝗽𝗶𝗲𝘀𝗲 𝗦𝗽𝗲𝗹𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝘀𝗸𝗮𝗮𝗸!

Die 𝟰𝟲𝘀𝘁𝗲 𝗙𝗜𝗗𝗘 𝗦𝗸𝗮𝗮𝗸𝗼𝗹𝗶𝗺𝗽𝗶𝗮𝗱𝗲 – 𝗱𝗶𝗲 𝗢𝗹𝗶𝗺𝗽𝗶𝗲𝘀𝗲 𝗦𝗽𝗲𝗹𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝘀𝗸𝗮𝗮𝗸!

Ons is ongelooflik trots op 𝐉𝐚𝐧 𝐊𝐚𝐫𝐬𝐭𝐞𝐧, 𝗦𝘂𝗶𝗱-𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀𝗲 𝗻𝗮𝘀𝗶𝗼𝗻𝗮𝗹𝗲 𝗸𝗮𝗺𝗽𝗶𝗼𝗲𝗻, 𝘄𝗮𝘁 𝗱𝗶𝗲 𝗷𝗼𝗻𝗴𝘀𝘁𝗲 𝗦𝘂𝗶𝗱-𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮𝗮𝗻𝘀𝗲 𝗢𝗹𝗶𝗺𝗽𝗶𝗮𝗱𝗲𝘀𝗽𝗮𝗻 𝗻ó𝗴 𝗴𝗮𝗮𝗻 𝗹𝗲𝗶 en Suid-Afrika teen van die wêreld se beste skaakspelers verteenwoordig! Silk Road, Samarkand, Oesbekistan Die 46ste FIDE...

Tennis vierde kwartaal

Die tennis seisoen het amptelik begin, en die spelers is al aan die gang op die baan. Die res van kwartaal 3 is nou amptelik “DAAG KWARTAAL”. Alle spelers word uitgenooi, of jy nou reeds tennis speel of nie, om te begin uitdaag. As jy dink jy is die nuwe...
X