Baie geluk aan Adam Liebenberg (regs) en Pieter Huysamen (albei graad 9) wat tot die Junior Stadsraad vir die stad Kaapstad verkies is. Dis ‘n streng en moeilike proses en dis nie sommer almal wat die paal haal nie. Ons is baie trots op dié twee. Hulle eerste raadsvergadering vind reeds op 14 Maart 2020 plaas!

2 Shares
X
Copy link
Powered by Social Snap