Die leierskapskemerkelkie van 2020 was ‘n heerlike geleentheid vir die skool se leiers om bymekaar te kom, mekaar beter te leer ken en saam te droom. Die Matriekraad se leuse, LEGO, is bespreek uit die oogpunt van die verteenwoordigers van elke graad. Dit was ‘n wonderlike aand met lekker peuselhappies!

0 Shares
X
Copy link
Powered by Social Snap