Ons het twee vakatures by Hoërskool Jan van Riebeeck wat gevul moet word.
- Skoolhoof se sekretaresse / ontvangsdame (Sien asseblief hier vir meer inligting oor dié betrekking.)
- Fondsinsamelaar (Sien asseblief hier vir meer inligting oor dié betrekking.)
Beide aansoeke sluit om 31 Maart 2020.