Alma Nel, dramaturg en regisseur, het vir twee naweke in ‘n ry ‘n slypskool oor die skryf van dramatekste aangebied en die leerders het die ervaring as volg beskryf: “DIS nou opvoeding/ Precious/ Life changing / Superpassievol.”

Ons hoop om hierdie ‘n gereelde instelling by die skool te maak!

0 Shares
X