Die WP-kampioenskappe in Tweekamp is op 27 Februarie in Parow gehou en ons leerders het goed presteer. Mienke Herbst (o.15) het met 2094 punte ‘n vierde plek in haar ouderdomsgroep behaal, Dylan Keyser (o.19) behaal 1841 punte en Daniël Wiese (o.19, foto regs), palm die silwer medalje in met ‘n skitterende 2191 punte. Baie geluk!

 

0 Shares
X
Copy link
Powered by Social Snap