Die voorseisoenoefeninge het reeds hierdie week afgeskop. Ons probeer oefeninge afwissel met lekker interessante roetes! Ons daag alle Jan van Riebeeckers uit om hierdie jaar hulle hardlooptekkies aan te trek en te beweeg. Alle ervare en onervare atlete is baie welkom.

Enige navrae oor oefentye en wedlope kan aan me R J van Vuuren & me H Steyn gerig word.

0 Shares
X
Copy link
Powered by Social Snap