Van ons skool se senior rugbyspelers en -afrigters het in die week ‘n BokSmart-kursus, wat deur Thando Mandla aangebied is, voltooi. Baie dankie aan Francois Therons Snr en Rugby Legends, wat dié inisiatief moontlik gemaak het!