MATRIEKTOPPRESTEERDERS!

Ons spog graag tydens ons opedae die week weer met ons toppresteerders in die 2021-matriekeksamen!
Ons is baie trots op ons A-kandidate – 20% van ons matriekklas slaag met ‘n A-gemiddeld!
 

 

 

Vier van ons 2021-matrikulante is deur die WKOD se Metro-Sentraaldistrik vereer vir hul uitsonderlike akademiese prestasies!
Meer as 7500 matrikulante het in 2021 in Metro-Sentraal die NSS-eksamen afgelê.
Sophia Pienaar: beste presteerder in Engels Eerste Addisionele Taal én Afrikaans Huistaal
Shiloh Nikiforos: beste presteerder in Gasvryheidstudies
Loki de Pontes: beste presteerder in Toerisme
Werner Voges: beste presteerder in Lewensoriëntering
Ons is baie trots op julle, Jan van Riebeeckers!

0 Shares
X
Copy link
Powered by Social Snap