Engelse Olimpiade 2027

As jy van Engelse letterkunde hou en dit geniet om interessante nuwe literatuur te ontdek, oorweeg dit om vóór 16 Oktober 2026 vir die SA Nasionale Olimpiade in te skryf. Die Olimpiade vind op 2 Maart 2027 plaas en is oop vir leerders wat Engels as Huistaal (HT) sowel...

Graad 10 – 12 Prysuitdeling

Ons jaarlikse graad 12-prysuitdelingseremonie vir 2026 vind vanjaar op Donderdag 8 Oktober 2026 om 18:00-20:30 in die skoolsaal plaas. Alle graad 12-toekennings word tydens hierdie funksie gemaak, maar ook alle graad 10 en 11 sport-, kultuur- en buitemuurstoekennings....
HOZA Geskiedenis Olimpiade (Juniors)

HOZA Geskiedenis Olimpiade (Juniors)

Alle graad 8 en 9 leerders word uitgenooi om aan die HOZA Geskiedenis olimpiade, wat op 13 Oktober plaasvind, deel te neem. Hierdie olimpiade is vir juniors en vind aanlyn plaas. Die inskrywingsfooi is R70 per leerder en betalings kan op Karri gedoen word. Inskrywings...

AFRIKAANS-OLIMPIADE (JUNIORS) 2026

Twee-en-vyftig Jan van Riebeeckers in graad 8 en 9 skryf eerskomende Woensdag, 2 September die nasionale Afrikaans-olimpiade. Leerders moet asseblief om 14:20 in mnr. Rademeyer se klaskamer aanmeld. Hul behoort teen 16:30 klaar te wees, maar leerders mag ook verdaag...

Toetsrooster en Skryftye: kwartaal 3

Volg die skakel vir die graad 8 – 11 toetsrooster vir kwartaal 3: https://janvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2026/08/TOETSROOSTER-SEPTEMBER-2026-FINAAL.xlsx.pdf Hierdie volgende skakel sluit die onderskeie grade se skryftye in:...

Graad 8: Skeppende Kunste

Die SK:Kuns graad 8’s het die komende week op Woensdag, Donderdag en Vrydag in koorperiode klas. Hul moet dan ook hul boeke bring om in te werk. Hierdie is om op te vang vir periodes wat ons op 21 Augustus verloor het. Die SK:Kuns Graad 8-leerders wat by...
X