CAD4ALL se opedag  vind op Saterdag, 11 November 2023, plaas. Bespreek jou plek vir die opedag en staan ‘n kans om pryse ter waarde van R35 000 te wen.
As argitektuur jou passie en droom is om te volg, is hierdie een van jou opsies om te oorweeg. Sien ook al die moontlike  studierigtings en verskillende kampusse aangeheg. Volg die skakel na hul beroepvoorligting-sessie wat Saterdag van hul kampus in Claremont plaasvind, indien jy nog onseker is oor jou studierigtings en moontlikhede.
0 Shares
X