Aug 28, 2026 | Advertensies
By die Suid-Afrikaanse Kinderhuis (SA Kinderhuis) is ons ongelooflik trots om ’n besondere mylpaal te vier. Op 1 September 2026 word ons Kinderhuis 218 jaar oud! Die Suid-Afrikaanse Kinderhuis was die eerste welsynsinstelling wat in Suid-Afrika gestig is. Vir 218 jaar...
Jul 31, 2026 | Advertensies
Moedig asseblief familie en vriende aan om by Woolworths se MyDifference program aan te sluit, of om hul huidige begunstigde-organisasie op te dateer en Hoërskool Jan van Riebeeck as die saak te kies wat hulle wil ondersteun. Daar is twee maniere waarop ons kan wen: 🏆...
Sep 12, 2025 | Advertensies
WELGEMEENT HEREHUIS, Welgemeend straat 2, Tuine, Kaapstad. Openingsaand Dinsdag,16 September 2025, om 18:00. Kabous Meiring, joernalis en TV persoonlikheid, sal die gasspreker wees. * Dinsdag, 16 September 12.00 tot 20:00. * Woensdag, 17 September 12:00 tot 18:00 *...
Sep 12, 2025 | Advertensies
Die PlezierMarkt gaan oor die viering van ons gemeenskap, kwaliteit produkte, kreatiewe handelsware en kuns. Kom geniet ‘n wye verskeidenheid van stalletjies en kosse op ons pragtige kampus. Daar is aktiwiteite vir oud en jonk. Kaartjies sal ook by die deure...
Sep 5, 2025 | Advertensies
SchoolsLoyaltyLink befonds die openbare voordeelorganisasie, Teachers without Borders, wat gratis, digitaal aflaaibare handboeke van 800 bladsye beskikbaar stel vir die NSS-kurrikulum, saamgestel deur UCT. Hierdie handboeke en assesseringsmateriaal vir graad 8–11 is...
Sep 1, 2025 | Advertensies, Algemene nuus
Hoërskool Jan van Riebeeck beplan om vanjaar nog 1 uitgawes van die Onze Jan-skoolkoerant te publiseer. Ons redaksie is hard aan die werk onder die bekwame leiding van ons redakteur, Stella Malan in graad 12. Hulle gaan verseker dat hierdie uitgawes aktueel en vars...