Let asseblief daarop dat die in-klas assessering, die sogenaamde ‘Literature Project’, vir Engels Huistaal grade 10 en 11 geskuif word na Woensdag, 30 Augustus.

0 Shares
X