Die gr. 9’s het Dinsdag, 8 Augustus, die geleentheid gehad om meer oor die wetenskap van kosmaak te leer tydens die Gasvryheidstudies Vakdag. Elkeen kon ook deel in heerlike gebakte Hertsoggies en Suurlemoenskyfies. Ons hoop hierdeur dat leerders geïnspireer word om die vak te kies. Gasvryheidstudie maak so ‘n groot deel uit van ons daaglikse lewe en die vaardighede wat hulle leer kan vir alle leerders van waarde wees.

0 Shares
X