Ouers word herinner daaraan dat die graad 12-Toerismeleerders hulle finale praktiese eksamen gaan aflê. Dit vind plaas op 2 en 3 Augustus gedurende skooltyd. Die hulpbronpakket is alreeds die afgelope vier periodes in die klas behandel. Geen graad 12-leerder mag afwesig wees nie. Dit is ʼn nasionale eksamen.
Baie sterkte aan al dié leerders.