Volg asseblief die skakel om graad 9-vakkeuses vir 2024 aan te dui https://forms.office.com/r/YyUCPutw0d
Let asseblief. daarop dat Musiek nou in groep 2 en 3 is en nie in groep 1 en 3 nie. Indien u kind sy/haar vakkeuse wil verander, sal die jongste terugvoering gebruik word. Hierdie vorm moet voor/op 31 Oktober 2023 voltooi word. Raadpleeg asseblief die graadvoog, Wilbur Kastoor (wilbur.kastoor@janvanriebeeck.co.za) vir enige navrae.