Ons is opgewonde om aan te kondig dat ons voortaan saamwerk met Snapplify om die aankoop van handboeke vir u as ouer te vergemaklik.  

Snapplify kan fisiese handboeke sowel as e-handboeke (indien dit beskikbaar is) verskaf. Let asseblief daarop dat hulle nie die direkte verskaffer van die handboeke is nie; hulle werk deur Van Schaik.  U bestel die boeke deur u kind(ers) se Google Classroom e-posadres en wagwoord te gebruik. Alle boeke wat u per graad moet aankoop, is reeds op die platform gelaai. U is dus verantwoordelik vir die koste van die boeke wanneer u dit bestel. 

Let asseblief daarop dat die boekestoor steeds ten volle operasioneel is. In sommige vakke moet boeke ongelukkig aangekoop word – dit is juis waar Snapplify in die prentjie kom. 

Belangrik: Die handboeke vir die tale moet nog gefinaliseer word. Sodra daardie boeke se titels beskikbaar is, sal ons dit aan u kommunikeer. 

U is geensins verplig om van hierdie diens gebruik te maak nie. Dit is bloot daar om dinge hier aan die einde van die jaar effe makliker te maak. 

Volg asseblief die stappe soos hieronder uiteengesit deur Snapplify oor hoe u te werk moet gaan om boeke te bestel. Indien u enige probleme ondervind, kontak asseblief direk vir Snapplify by help@snapplify.com. Hulle het ‘n span wat spoedig alle navrae sal beantwoord. 

Die sperdatum vir bestellings sal binnekort bevestig word. 

Dear Parents 

Once you receive your child’s Jan van Riebeeck Google email address and password from the school you can navigate to the following link: 

Engage link - ​https://jvrhs.snapplify.com 

Once you have navigated to the above mentioned link, select “Sign in with Google” and use your child’s Jan van Riebeeck email address and password provided by the school. Once completed to purchase the books please follow the steps and guide in the link below: 

How to buy books - https://help.snapplify.com/support/solutions/articles/80000780054-buying-books-for-your-child-in-engage 

Please note that all hardcopy books will be delivered to the address of the learners’ address. If you have any questions, please contact help@snapplify.com with your order reference number.  Any eBooks purchased can be accessed in the Snapplify App which can be downloaded from the App store or the direct link below: 

Get the App- https://getsnapplify.com/ ,once there select the relevant device (operating system, for example: iOS/Android/Windows) Once done, please be sure to “Sign in with Google” and use your child’s ​Jan van Riebeeck email address and password provided by the school.  

0 Shares
X