Alle Juniors (graad 8 – 9) word hartlik uitgenooi om deel te neem aan die HOZA Geskiedenis-olimpiade. Dit is ‘n aanlyn olimpiade wat op 17 Oktober by die skool sal plaasvind. Die koste beloop R50 per inskrywing en kan op Karri betaal word. Die olimpiade toets leerders se kennis en vaardighede in Geskiedenis en word sterk aanbeveel!

0 Shares
X