Owen van der Linde het deurgedring na die Top-20 finaliste van hierdie kompetisie. Veels geluk!

Die uitstalling vind by die Cape Town Science Centre op Saterdag 14 Oktober om 09h00 plaas . Alle Jan van Riebeeckers is welkom om dit by te woon. Die prysuitdeling, aangebied deur die burgemeester, vind plaas vanaf 14h00-15h30. Ons hou styf duime vas, Owen.

0 Shares
X