Ons het ’n paar veranderinge aan die dagprogram gemaak:

Ons volg vanaf volgende jaar ’n 10-dagrooster met 7 periodes elke dag van 45 minute elk. Die skooldag begin nou om 07:35 en eindig om 14:15. Alle sport- en kultuuraktiwiteite sal steeds om 14:30 begin.

Die dagprogram en nuwe ordereëlings sal op die eerste skooldag van die nuwe jaar met die leerders bespreek word.

0 Shares
X