Baie geluk aan die volgende leerders wat deelgeneem het aan die tweede ronde van die Proverto Olimpiade op 2 Augustus 2023:

  • Graad 10 – Anja Liebenberg vir Besigheidstudies.
  • Graad 11 – Toby de Ruiter, Layla Eramus en Mia Nortje vir Rekeningkunde; Marianne Nel vir Rekeningkunde en Besigheidstudies.
  • Graad 12 – Ethan Stevens vir Rekeningkunde.

Ons wens vir Layla Erasmus, Marianne Nel en Ethan Stevens geluk wat 70%+ behaal het. ‘n Besonderse geluk aan Layla wat die beste presteerder van hierdie groep leerders is met ‘n punt van 83% vir Rekeningkunde.

0 Shares
X