Die volgende leerders het uitstekend in die drie landswye wetenskap-olimpiades gevaar. Hierdie is slegs die voorlopige uitslae, die sertifikate word vroeg in Desember verwag. Veels geluk, hierdie is pragtige prestasies!
Fisiese Wetenskappe Gr. 10 – 11
- Mari Swanepoel 9de in die Wes-Kaap, landswyd onder die Top 30
- Peet Karsten gesamentlik 12de in die Wes-Kaap, landswyd onder die Top 60
Lewenswetenskappe Gr. 10 – 11
- Zazzie Henderson 2de in die Wes-Kaap, landswyd onder die Top 20
- Mari Swanepoel Top 20, landswyd onder die Top 80
Natuurwetenskap Gr. 7 – 9
- Friedrich Erasmus onder die Top 20 in die Wes-Kaap, landswyd onder die Top 100
- Carla Snijders onder die Top 20 in die Wes-Kaap, landswyd onder die Top 100
- Luca Zulch onder die Top 20 in die Wes-Kaap, landswyd onder die Top 100