Ons is geweldig trots op Johann Jordaan en Gerard Snijders wat as paar uitgenooi is na die prysuitdeling van die UK-Wiskundekompetisie. Alle Goudpryswenners sal op 21 September by die Universiteit van Kaapstad hulle toekennings ontvang. Baie geluk julle!