Boost Procurement is ‘n nuwe platvorm / aanlynwinkel waar verskeie produkte aangekoop kan word. Ouers / voogde wat Hoërskool Jan van Riebeeck as hul skool registreer, kan onder die “grade list” opsie die skool se skryfbehoefte lyste vind en maklik alles aankoop wat u kind/ers benodig. Die skool ontvang kontant terug vir alle aankope wat geregistreerde ouers maak.

Sodra daar ‘n bondel (bulk) bestellings deur ouers gemaak is, word die aankope by die skool afgelewer. Aankope kan dan by Roelene van Loggerenberg opgetel word.

Kyk gerus na die video indien julle meer inligting benodig.

0 Shares
X