Spreuke 31:26, “ As sy praat, is dit met wysheid; as sy leiding gee, is dit met liefde.’”

Die ATKV-Strepiestak nader graag die Jan van Riebeeck-gemeenskap om deel te wees van ons Vrouedag-insamelinginisiatief. Die SA-Kinderhuis is ons tak se liefdadigheidsfokus en ons wil graag die dames daar  verras met geskenkpakkies vir Vrouedag.

Stuur dus asseblief doekies en deodorant na die skool voor of op Maandag 7 Augustus 2023 of gee ‘n donasie van R20, R50 of R100 sodat ons die produkte kan aankoop.

Baie dankie dat u ons steun in ons gemeenskapsdiens.

0 Shares
X