Die groepfoto-bestellings het reeds gesluit en kan nou op KARRI betaal word. Neem asseblief kennis dat die KARRI-lys op 24 November 2023 vir betalings sluit . Graad 12’s kan hul bestellings op Karri betaal en teen 24 November 2023 die bestelvorm by me.Vrey inhandig of die bestelvorm e-pos aan: magda.vrey@janvanriebeeck.co.za.