Sommige skoolmeisies mis maandeliks waardevolle ure in die skoolbanke. Ons leerders het besluit om ook ‘n bietjie te help om Vrydag, 3 November, ‘n ernstige veldtog te loods vir die goeie saak! Vrydag se civvies en invordering van sanitêre produkte was ‘n reuse sukses. Dankie leerders vir julle inisiatief en entoesiasme. Groot dankie aan ons ouers vir hulle ondersteuning en omgee.
0 Shares
X